Studie oor simptome voorspel wie hoogste sorg sal nodig kry
Jul 19, 2020
2 minutes
Liezel de Lange
FOTO: GETTY IMAGES
Britse navorsers glo hulle het moontlik ’n model ontwerp wat kan voorspel hoe naby aan die dood jy gaan omdraai deur na jou vroeër Covid-19-simptome te kyk.
Hulle het dit gedoen deur die verloop van die siekte by sowat 1 700 Covid-19-pasiënte te volg. Net pasiënte wat simptome gehad het,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days