LIEFDE TOT DIE EINDE
Jul 17, 2020
4 minutes
Saamgestel deur KIM ABRAHAMS
DIT was ’n vreemde, berugte liefdesverhaal – en een wat dekades lank met ’n soort makabere belangstelling dopgehou is.
Toe dit in die laat 1990’s begin het, was sy ’n 34-jarige onderwyseres en getroud met vier kinders. Hy was haar twaalfjarige leerder, verlief op ’n vrou meer as twee dekades sy senior.
Wat daarop gevolg het, was ’n omstrede verhouding, die geboorte van twee kinders, ’n skuldigbevinding aan kinderverkragting, ’n troue gehul in drama en later ’n egskeiding.
Tog het Mary Kay Letourneau en Vili Fualaau ’n verenigde front voorgehou – ’n paartjie wat oënskynlik toegewy was aan mekaar ondanks al die omstredenheid en veroordeling.
Nou het dié vreemde liefdesverhaal tot ’n einde gekom –
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days