Huisgenoot

’N VERVULDE LEWE AS ‘ANDERS’

JY DOEN wat jy moet doen.

So het Ronnie en Donnie Galyon hul jare se werk by ’n rondreisende sirkus beskryf toe vreemdelinge hulle aangestaar het terwyl hulle in hul woonwa televisie kyk, eet, lees of kibbel.

Om mense oor hul andersheid uit te buit klink dalk afskuwelik in vandag se veel sensitiewer en politiek korrekte wêreld, maar toe die saamgegroeide tweeling kinders was, was dit al wat hulle geken het. En hulle het nie omgegee nie.

“Dit was pret,” het Ronnie eenkeer gesê oor die broers se vermaakloopbaan wat begin het toe hulle vier jaar oud was. Hul pa het hulle teen betaling in ’n rondreisende sirkus uitgestal.

Maar nou is Ronnie en Donnie weg. Die broers, wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related