Huisgenoot

6 X 46 – EN DIE WÊRELD VOL

VROEG vanjaar, toe die ganse wêreld se aandag gespits was op nuus oor ’n nuwe virus wat ál dreigender word, het Grant Rosenkowitz op sy Facebookblad geskryf: “Ek wens vandag my broers en susters wat oor die wêreld versprei is ’n baie gelukkige verjaardag toe.”

Dit was 11 Januarie, en die verjaardag waarna hy verwys het, het baie mense dalk verbygegaan, maar dit was in die werklikheid ’n mylpaal in ’n verhaal wat met die jare groot aandag getrek het.

Want Grant is een van die bekende Rosenkowitz-sibbes – die sesling wat die verbeelding van die wêreld aangegryp het toe hulle op 11 Januarie 1974 in Suid-Afrika gebore is.

Maar wat het geword van dié beroemde sesling, vanjaar 46 jaar oud, nadat hulle uit die kollig verdwyn het?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related