Huisgenoot

VERHEUG OOR ONS BABA NO. 1

BYNA vier maande lank moes sy die groot nuus geheim hou en verskonings uitdink wanneer mense op sosiale geleenthede gewonder het waarom sy “nee dankie” sê vir ’n glasie wyn.

In dié tyd het Christia Visser die stilswye bewaar oor die nuwe lewetjie wat in haar groei, al wou die trotse pa van haar eersteling dit graag aan die hele wêreld uitbasuin.

Maar noudat die eerste brose stadium van hul baba se ontwikkeling veilig agter die rug is, wil die aktrise en sangeres haar groot nuus deel: “Ons baba is gesond en dis ’n dogtertjie!”

Christia (29) is verheug oor die kleinding wat sy en haar man, Thomas Webb (30), aan die einde van Mei verwag.

Om hom sover te kry

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related