Landbouweekblad

SKAAPUITVOER KAN SA BOERE KOS

Die vervoer van lewende skape in groot getalle per skip is myns insiens ’n warm patat wat tot elke prys vermy moet word.

Dis nie die eerste keer dat dié kwessie in ons midde beland nie. Dit was in 1995 ook ter sprake, maar toe was die skoen aan die ander voet. Toe het sekere Moslemslagters in KwaZulu-Natal aansoek gedoen om lewende skape vanaf Australië na Suid-Afrika vir halaal-slagdoeleindes in te voer.

Die skaapbedryf was vanselfsprekend baie begaan daaroor, want dit sou tot ’n aansienlike groter aanbod van skaapvleis lei en die pryse afdruk. Daar is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
‘Besigste Lughawe In Suidelike Halfrond’
DIE meeste vliegtuie wat hy al binne ’n uur op die Nampo-oesdag se vliegveld buite Bothaville moes hanteer, was 70, sê Cliff Lötter, gesoute lugverkeerbeheerder by die Nampo-vliegveld. Volgens die lughawensmaatskappy (Acsa) se statistieke vir die 202
Landbouweekblad2 min read
Vir Jou Maak AFGRI ’n Plan
Sedert die vroeë jare van die Nampo-oesdag se bestaan is AFGRI daar om sy landbou-oplossings na die boer te bring. “Vir ons is dit belangrik om jaar ná jaar op die Nampo-oesdag te wees sodat ons ons netwerke met ons klante kan versterk. Dit gee ons o
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe

Related