Rapport

Yster: Dís hoekom jy moeg is

Moegheid, hunkerings, hoofpyne. Klink dit bekend? “Iemand wat gespanne of moeg is voel gewoonlik beter ná ’n paar dae se verlof en rus. Maar iemand met ’n ystertekort voel aanhoudend pap,” sê dr. Lucille Singh, ’n kliniese hematoloog van die Netcare Olivedalehospitaal in Johannesburg.

Yster is nodig om hemoglobien te vorm, die deel van rooibloedselle wat suurstof in die liggaam vervoer. Minder yster beteken minder rooibloedselle en minder suurstof. Maar elke liggaamsel het ook yster nodig om energie te vervaardig. “Yster is dus nodig vir enige inspanning in jou liggaam, vir enige sel om te werk: spiere, hart, brein, niere – alles,” sê prof. Vernon Louw, hoof van die kliniese-hematologie-afdeling by die Universiteit van Kaapstad. Daarom is moegheid een van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Polisie Kyk Glo Bebloede Mes Mis
’n Oënskynlik bebloede Okapi-mes is in die bakkie gekry waarmee Brendin Horner die aand van sy moord gery het – dít nadat die voertuig twee en ’n half weke by die polisie was. “Daar is definitief bloed op die mes,” sê Gilly Scheepers, eienaar van die
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d

Related