Landbouweekblad

UIT DIE ARGIEF Perde van die generaals

Telegram was ’n Hantamperd, die ryperd van veldkornet Jurgens van den Heever van Kareepoort in die distrik Philipstown.

En toe kom ’n Boerekommando een middag onverwags op Kareepoort aan. Die Van den Heevers was bekommerd, want die Boere het links en regs perde gekommandeer. Nie verniet bekommerd nie, want kennersoë van die offisiere het Telegram dadelik opgemerk.

Hy is opgesaal en niemand anders nie as die aanvoerder self, genl. J.B.M. Hertzog, het op die werf vasgestel dat hy ’n gemaklike ryperd was.

Die kommando het die volgende oggend versit met Telegram aan die voorpunt en Hertzog in die saal. Die Van den Heevers het Telegram nooit vergeet nie en het Hertzog nie maklik vergewe nie.

Die ratsste perd in daardie kommando was ’n blouskimmel met die naam Harry. Naby

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Carnarvon Se Ysterman
Die groot bedreigings wat Karooboere die afgelope 20-30 jaar laat les opsê, het individuele boere as leiers laat opstaan en uitstaan. Hulle is jonk en entoesiasties en kyk anders na die wêreld as vorige geslagte. As jy wil hoor wat in dele van die we
Landbouweekblad2 min read
Aanpasbare Diere Waarborg Sukses
Met die klem op prestasietoetsing en aanpasbaarheid behaal die Advocate-stoetery van regter Callie Cillié en sy dogter, Erina Cillié-Du Preez, deurlopend sukses in die Sussex-bedryf. Cillié, wat intussen sy regstoga opgehang het, en sy steunpilaardog
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
Die gemeenskap van Graaff-Reinet wag al dae lank — eintlik al meer as ’n dekade — vir die Nqwebadam om oor te loop. En nadat honderde millimeter reën sedert einde Maart oor dele van die Karoo begin val het, het die dam middel April oor sy walle begin

Related