Rapport

Tydreis na Boer en Brit se stryd

Die woord Karoo is afgelei van die Khoi-San-woord Garob, wat “droë plek” beteken. Die meeste mense dink presies dít, dat die Karoo ’n groot, warm, ongemaklike en vervelige plek is. Vir hulle is dit net ’n noodsaaklike hindernis om te oorkom in die dolle gejaag om van die noorde suid te ry vir hul jaarlikse seevakansie.

Gelukkig begin al hoe meer mense besef die Karoo is ook interessant.

Kom, ek neem julle op ’n sloertoer om die Anglo-Boereoorlog-besienswaardighede in hierdie dorre streek te besoek.

Daar’s onder meer oorloggedenktekens, Britse blokhuise, forte en begraafplase. Miskien inspireer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport3 min read
Water, Krag Én Inwoners Se Geduld Is Op!
Strate vol vullis en rioolvuil, paaie vol slaggate, kragpale wat kantel. Dít is waarmee die inwoners van Delareyville, Ottosdal en Sannieshof in die Tswaing- plaaslike munisipaliteit in Noordwes te kampe het. Dele van Ottosdal was boonop teen gister
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent

Related