Baba & Kleuter

Wanneer skool nie meer lekker is nie

Daar is min dinge so goor soos ’n kleinding wat huil en klou wanneer jy hom by die skool aflaai. Wat beteken dit? Is daar fout by die skool? Is hy net stout? Is dit ernstig of ’n tydelike haakplek? Moet jy hom na ’n ander skool stuur? Julle het ná die ellelange weke van grendeltyd dan so hierna uitgesien. Of was dit dalk net jy wat na die terugkeer uitgesien het, en nie hy nie? Moontlik voel jy ook ambivalent oor of hy regtig moet gaan ...

Namate skole en klasse stuk-stuk weer aan die gang kom, gaan baie ouers voel asof hulle hul kinders van voor af by ’n gemaklike skoolroetine moet laat aanpas.

Hoor wat kenners sê.

HOEKOM HUIL HY?

Daar is verskeie redes waarom ’n kind skielik vasskop nadat hy aanvanklik sonder kla skool toe gegaan het, sê prof. Esmé van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
Boustene Vir Goeie Gesondheid
Sodra jou baba gebore is, is dit belangrik om jou plaaslike kliniek gereeld te besoek om hulle ontwikkeling te monitor en enigiets waaroor jy besorgd is, soos voeding, mylpale of slaapprobleme te bespreek. Dis ’n goeie idee om kliniekbesoeke vir die
Baba & Kleuter6 min read
Waarop Floreer My Fetus?
Gedurende die eerste trimester kan die fisieke en emosionele veranderings wat jou liggaam beleef, die ontwikkelende band tussen jou en die vreemde boontjie in jou lyf oorskadu. Naarheid, seer borste, sooibrand en uitputting kan sy tol eis en jou aand
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related