Kuier

KOMMUNIKASIE MET JUFFROU

JOU KIND

Die jaar is nog in sy kinderskoene en as jy of jou kind teen dié tyd nog nie gewoond is aan hul nuwe klasonderwyser nie, is daar nog kans om ‘n verhouding te vestig met die onnie sodat jy op hoogte kan bly van wat in jou kind se lewe aangaan, en sodat jy belangrike dinge op ‘n sinvolle manier kan kommunikeer.

Maar hoe benader jy dié kommunikasie? Hoe skep jy ‘n oop kanaal tussen julle sonder om dáárdie ouer te wees wie se WhatsApp-boodskappe die onderwyser teen die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 313 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD, MISHA JORDAAN EN FANI MAHUNTSI ■
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van

Related