Baba & Kleuter

Kook saam & geniet dit!

Hoenderkasserol

HAAL UIT

 oondskottel met deksel of tinfoelie (1,5 liter)  kombuispapier  maatbeker  skerp messie of skêr  kapplank  papbord  vatlappies  houtlepel  skeplepel  koppie

WAT IS NODIG?

 8 hoenderdye  1pakkie droë sampioensop  300 ml appelkoossap  250 g gewaste vars sampioene

GAAN SO TE WERK

1 Voorverhit die oond tot 160 °C.

2 Spoel die hoenderdye onder lopende koue water af. Droog elke stukkie af met kombuispapier. Sny sigbare stukke vet op die kapplank met die skerp messie af, of knip dit met die skêr af.

Knip die pakkie sop oop en skud die soppoeier in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
Boustene Vir Goeie Gesondheid
Sodra jou baba gebore is, is dit belangrik om jou plaaslike kliniek gereeld te besoek om hulle ontwikkeling te monitor en enigiets waaroor jy besorgd is, soos voeding, mylpale of slaapprobleme te bespreek. Dis ’n goeie idee om kliniekbesoeke vir die
Baba & Kleuter6 min read
Waarop Floreer My Fetus?
Gedurende die eerste trimester kan die fisieke en emosionele veranderings wat jou liggaam beleef, die ontwikkelende band tussen jou en die vreemde boontjie in jou lyf oorskadu. Naarheid, seer borste, sooibrand en uitputting kan sy tol eis en jou aand
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related