Baba & Kleuter

TWEE plus baie kinders!

Ek en my gesin woon al 12 jaar hier in Hertfordshire, Engeland. Dit is omtrent ’n belewenis om met so ’n groot gesin ver van al ons familie af te woon.

Twaalf jaar gelede het net ek en Rohan bang en onseker, maar tog ook opgewonde, vir ons ’n plekkie in Engeland kom oopkrap: ek met ’n pos as ’n hoërskool-wiskundeonderwyseres en hy op soek na werk in ’n IT-rigting. Die Here se sorg was so duidelik in die rig van ons paadjie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel
Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Dié Johannesburgse laer- en preprimêre skool help sorg dat jou kind ’n uitstekende en holistiese opvoeding kry. By Jan Celliers Laerskool en Preprimêr hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dis ’n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg, wat die ho
Baba & Kleuter5 min read
Tussen Die Ore
Die meeste ma’s wat hierdie artikel lees, weet dat kinders nie altyd mooi luister nie. Dis egter selde te wyte aan ouditiewe-verwerkingsprobleme, waar kinders nie mooi verstaan wat mense sê nie omdat hul brein en ore nie goed saamwerk nie. Net sowat

Related