Huisgenoot

GERY DEUR SES STERFTES

BYNA twee dekades al probeer hy om nie na die vervalle en verlate huis te kyk wanneer hy daar verby moet ry nie. Maar selfs wanneer hy stip voor hom kyk, met sy hande om die stuurwiel geklem, is dit daar in die hoek van sy oog. En dan wel die herinnerings en seer weer op.

Vir ander inwoners van die rustige Gautengse dorpie Heidelberg is Von Geusaurylaan 72 “die moordhuis”. Maar vir die 42-jarige Jaco Greyling is dit die plek waar hy en sy gesin gelukkig gewoon het – tot die wrede en sinnelose bloedbad wat alles verander het.

Dit is nou 17 jaar gelede dat vier mense in die huis vermoor is: Jaco se destydse meisie, Liz-Mari Minny (19); Jaco se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related