Huisgenoot

VERWYTE OOR MY ‘BOELIE-BROER’

HY WAS besig om die slotte by sy ouerhuis te vervang toe hy na sy foon gryp om sy pa te vra waar hy dan die gereedskap bêre. Net soos baie ander kere wat hy hulp of raad gesoek het.

Maar toe tref dit hom opnuut, soos ’n vuishou in die maag: Pa sal nooit weer die foon antwoord nie. Pa is vermoor, nes sy ma en kleinsus. En sy eie broer is as verdagte vir die pleeg van die ondenkbare dade op Oukersaand vasgetrek.

‘EK HET GEWEET HY GAAN MY MA DIE EEN OF ANDER TYD SEERMAAK. MAAR SY WOU NIKS HIERVAN HOOR NIE’

“Hulle is erg aangerand en brutaal vermoor. Dis ’n prentjie wat ek nooit uit my kop uit sal kry nie,” sê Jaco Botha (48) van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Kalligrafie
Korrek. Kállos beteken skoonheid, en graphein beteken om te skryf. Kalligrafie is die kuns van skryf met sierletters. Dis hoe lank die dokument is waarop die amptelike rekord van koning Charles se kroning gedruk is. Die handgeskrewe dokument is vir d
Huisgenoot4 min read
Skietgebede En ’n Plakkaat
TOE ek klein was, het ons radio geluister tot die batterye opgeraak het. In Nyandeni, waar ek grootgeword het, het hulle eers in die 2000’s elektrisiteit begin insit. Dit was soos toorkuns vir ons. Ons het nie eens ’n TV gehad nie. Baie mense het ges
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,

Related