Nuut op die rakke
May 29, 2020
3 minutes
Deur ELNA VAN DER MERWE
LUISTERVINK
Deur MADRÉ MARAIS (Human & Rousseau, R189*)
Tussen die voor- en die agterblad van Luistervink woon ’n klompie karakters wat seker nie van nature om dieselfde tafel sou beland nie. Hulle word egter saamgegooi deur die skerp oog en oor van ’n uitstekende afluisteraar, die joernalis Madré Marais.
Hier is ’n man wat vir die mishandelde Emmie ’n dak oor die kop gee en vir haar varkore plant as ’n verrassing. Hulle groei welig onder haar versorgende hande, maar toe hy haar een
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days