Rapport

Die man wie se kinderjare ’n staat van inperking was

A Childhood Made Up: Living with My Mother’s Madness deur Brent Meersman. Uitgewer: Tafelberg. Prys: R290.

Milnerton in Kaapstad is bekend vir sy lagune, Woodbridge-eiland, ’n fraai vuurtoring, sy aanskoulike strand met branderplankryers, en ’n uitsig oor Tafelberg wat die visuele tafereel vervolmaak. Soms staan daar helderpienk flaminke, hul nekke soos vraagtekens, kniediep in die blink strandmeer. Pragtig.

Maar soos in die meeste voorstede skuil die werklike kloppende hart met sy kleppe wat lek in die brose borskas ágter die mure van die wonings. Dit is hier waar die donker

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport3 min read
Ollie Die Singende Nar Se Lag En Traan
Pieter Vorster vier sy 25ste jaar as beroepsnar met ’n lag én ’n traan, want sy loopbaan was veral die afgelope jaar nie iets om oor te lag nie. Die Pretorianer kon as Ollie die singende nar duisende mense oor die jare vermaak, maar die lewe het hom
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent

Related