Rapport

Roman met ’n reuse-kinkel

Soos uit die leeuedeel van sy skryfwerk blyk, is hy ’n meesterlike, uitdagende storieverteller.

Aanspreeklikheid deur Jaco Fouché. Uitgewer: Human & Rousseau. Prys: R285.

In ’n doodgewone woonstel op Sandbaai, vlakby Hermanus, werk die skrywer Jaco Diehl aan ’n manuskrip oor Joseph Fouché, die minister van polisie onder Napoleon wie se genadelose dog onbeholpe onderdrukking van opstandelinge hom die naam “die slagter van Lyon” besorg het.

Fouché is “die objek van [sy] obsessie” (bl. 61). In sy nagtelike drome is Diehl saam met die slagter by Lyon – en later as banneling in Triëst, die stad wat die reisskrywer Jan Morris as die hoofstad van Nêrens beskryf.

Sy gedagtes kantel ook nóg verder terug, na die “Lied van Roland”. Dié Franse epiese vers uit die Middeleeue waarin

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Boer Sterk Aan Ná Erge Brandwonde
’n Jong boer van die Schweizer-Reneke-omgewing in Noordwes was gister stabiel nadat hy Woensdag ernstige brandwonde opgedoen het toe hy van sy skoonpa se bakkie geval het. Wimpie Koenig (36) en sy skoonpa, Cornie van den Heever (66), het gehelp om di
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Blomme ’n Jaar Ná Sterftes By Voëlklip
Etienne Scheepers en die nuwe vrou in sy lewe het Donderdag blomme gaan neersit by Voëlklip in Heroldsbaai, waar sy vrou, Heidi (35) en hul twee kinders ’n jaar gelede tragies gesterf het. Die 35-jarige ma en haar kinders, Cozette (6) en Hugo (2), he

Related