Rapport

Boeiende ‘Voëlvrou’ sou so nóg hoër kon vlieg

Voëlvrou deur Marlize Hobbs. Uitgewer: Protea Boekhuis. Prys: R180.

“Die vroue het hom die eerste gewaar”, begin N.P. van Wyk Louw sy epiese gedig “Raka” (1941). Die inleiding van Marlize Hobbs se nuwe novelle herroep dit, maar nou uit die perspektief van ’n vrou van die 21ste eeu: “Dit was die kinders wat haar eerste gesien het.”

Tagtig jaar het verloop tussen “Raka” en se stil, naamlose vrouewese met die vlerke wat ons terugneem na Hobbs se grootwordwêreld van “vaal bossies” en “baksteen- en sinkhuisies” op die vlaktes van Noordwes. Aan die hemel hang die vlieswolke “amper verleë’’ skaam “want

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Dié ‘Raponsie’ Lugtig Vir ’n Skêr
Sedert haar hare kort geknip is in gr. 1 weier Danya Zwiegelaar van Wellington om haar Raponsie-agtige lokke weer te sny. Haar ma, Yolanda, sê sy het soos ’n seuntjie gelyk met die kort hare en nou, byna ’n dekade later, hang dit 134 cm en verby haar
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n

Related