Landbouweekblad

VRA VIR FAFFA

DIEREGESONDHEID

DR. SEWELLYN DAVEY

DR. GRIETJIE DE KLERK

DR. PIETER VERVOORT

DR. FAFFA MALAN

BOERDERY EN COVID-19: ’N VERGELYKING VAN BEKAMPINGSMAATREËLS

Is daar ooreenkomste tussen die bestryding van bek-en-klouseer en die Covid-19-pandemie?

Baie dieresiektes is, soos Covid-19, hoogs aansteeklik – dink maar aan die onlangse uitbreking van bek-en-klouseer in die noordooste van Suid-Afrika. Handelsvennote in die buurlande van Suid-Afrika het dadelik ’n verbod op die uitvoer van diere, dierprodukte en voer geplaas om te voorkom dat die siekte na hul lande versprei.

Sommige owerhede het aanvanklik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred

Related