A’eesha Petersen
May 22, 2020
3 minutes
Deur LARA ATSON
Vertel ons meer oor Nazli, jou karakter in Melody.
Sy is ’n goed opgevoede Moslemmeisie met ’n persoonlikheid wat wil oorvergoed vir dinge. Sy het ’n liefde vir musiek en is klassiek opgelei op tersiêre vlak. Daar is tye wanneer sy opreg is, maar terselfdertyd het sy haar oomblikke waar sy geveins is en “vriendelike gebare” net tot haar eie voordeel doen.
Hoe het jy die rol losgeslaan?
Theo Davids (die regisseur en skepper) het my op Facebook
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days