Landbouweekblad

Is die speg ’n houtkapper?

Benamings in Afrikaanse is ietwat problematies as dit met die Engels vergelyk word. Die Engelse woodpecker is in Afrikaans ’n speg en die Engelse barbet is in Afrikaans ’n houtkapper.

Die houtkappers het dik, robuuste snawels waarmee hulle nesgate uitdolwe. Hulle kap nie eintlik om gate te maak nie en eet hoofsaaklik vrugte. Die bont-, kuifkop- en rooikophoutkapper is van die spesies wat algemener en bekender is.

Dit is relatief

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Rooivleisstandaard Op Pad
SUID-AFRIKA sal teen 2030 sowat 250 000 méér speenkalwers in die mark moet stoot om ’n beraamde R12 miljard se waarde vir die plaaslike rooivleisbedryf te ontsluit. Om daarin te slaag, sal die bedryf anders moet begin dink en werk, het Dewald Olivier
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe
Landbouweekblad8 min read
Plaasverkope
LUIPAARDSVLEI (246), 26 ha, aan die Republiek van Suid-Afrika, van Bosasa Prop (Edms.) Bpk., R69 000 000. VORSTERSKRAAL (669) , 656 ha, aan JJ van Niekerk-trust, van Tygerfontein Boerdery (Edms.) Bpk., R12 775 000. HONINGKLIP (178), 21 ha, aan Multi

Related