DIE EEKHORING
Jul 10, 2020
2 minutes
Saamgestel deur CARLA COETZEE
Infografika: MICHAEL DE LUCCHI
Y’T seker al eekhorings vlugvoetig sien hardloop of grasieus tussen boomtakke sien spring. Maar het jy geweet eekhorings is intelligent, kan hul pote vorentoe én agtertoe laat wys en dat party soos voëls kan sweef? Ons leer jou meer oor ’n boom-eekhoring genaamd die gryseekhoring.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days