Landbouweekblad

NASPEURBAARHEID ÁL BELANGRIKER Een pattie . . . ‘Met vleis of daarsonder?’

Wees te alle tye deursigtig in jul boerderymetodes en sorg dat elke stukkie kos wat op die verbruiker se bord beland, naspeurbaar is. Verbruikers wil nie slegs seker wees die kos is veilig nie, maar wil ook weet hoe dit geproduseer is, veral dat die produksie nie skadelik vir die omgewing was nie.

Dít was die raad van prof. Hettie Schönfeldt op die Afma Forum 2020, ’n internasionale simposium van die vereniging van veevoervervaardigers wat by Sun City gehou is. Sy is ’n direkteur van die Afrika-navorsingsalliansiesentrum van uitnemendheid vir voedselsekerheid aan die Universiteit van Pretoria, asook bestuurder van rooivleisnavorsing en -ontwikkeling in Suid-Afrika.

Sy het gewaarsku die kollig gaan nóg skerper op boere en vervaardigers van voedsel wees, veral deur verbruikers en groepe mense wat hulle oor diere se welstand verknies. Die ideaal is om ekonomiese groei en nywerheidsontwikkeling volhoubaar te laat plaasvind sonder om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad1 min read
Algehele Uitverkoping Van Kyksim Simmentalers
Uitstekende beeste en teelmateriaal is op die algehele uitverkopingsveiling van Kyksim Simmentalers van Berrie Botha aangebied. Die veiling is op 13 April in die Outeniqua-veilingskompleks in George. Altesaam 115 diere is aangebied. Die hoogste prys
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related