Landbouweekblad

KYK OPNUUT NA IMPAK VAN VEEPRODUKSIE, VRA KENNER

IN die artikel “Importance of animal-source foods for meeting global nutritional, educational and economic needs” in die Journal of Animal Science skryf dr. Adegbola T. Adesogan van die departement veewetenskap aan die Universiteit van Florida, Amerika, verslae soos dié wat deur die EAT-Lancet-kommissie bekend gemaak is, slegs op die bedreiging van die inname van dierlike produkte op volhoubaarheid en menslike gesondheid klem lê. Dit oorskat en ignoreer die groot veranderlikheid in die omgewingsimpak van veeproduksie.

Twee miljard mense ter wêreld ervaar daagliks ’n tekort aan mikro-voedingstowwe, 152 miljoen mense ly aan belemmerde groei en miljoene se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Graandiefstal Neem Toe: Mark Begin Aanpas
MET die somergraanoes in volle gang word graandiewe slinkser en gesofistikeerder. Minstens drie vragmotorbestuurders is al in die verlede in kapings van graanvragte dood, en prostitute word ál meer in sindikate ingespan. Wimpie Nel, spesialisondersoe
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc

Related