BRIEF UIT Knysna
Apr 27, 2020
3 minutes
Ek lyk seker vreemd: ’n Bedremmelde vrou wat in die vlak water rondploeter soos ’n afgetrede krokodil, in net ’n verbleikte surf-hempie en ’n Mr Price-mansonderbroek.
Toe ek regop staan, hoor ek die jillende kinders op die kaai en sien hoe ouers in my rigting beduie. Hulle het ’n halfsekonde gelede nog gedink hulle sien ’n rare doegong raak. “Ag, dis net ’n vrou,” sal Ma of Pa brom, en dan die kroos wegsleep
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days