Weg!

Namakwaland

Wat dóén ’n mens heeldag, vra mense wanneer hulle hoor ons gaan ’n week lank wild kamp langs die Weskus. En ek praat nie van die “mak” Weskus rondom Langebaan, Velddrif en Dwarskersbos nie, maar doer noord in Namakwaland tussen die Groen- en Spoegrivier in die nasionale park.

Die enigste gerief is ’n (baie netjiese) puttoilet. Verder bring jy alles self: kos, hout, ligte, water, de lot! ’n Vakansie hier is nie soos ander

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Die aanloklike Langeberg
Wanneer ’n mens na ’n kaart van die Wes-Kaap kyk, krul die Langeberg soos ’n skalkse glimlag oor die landskap. Dié gebergte – deel van die Kaapse Plooiberge – strek van Worcester in die weste oor nagenoeg 170 km tot by Riversdal in die ooste. Sy suid
Weg3 min read
Stap Teen Jou Eie Pas
Laat in Maartmaand was Jasmin Paris se foto oral in die media. Die een waar sy sommer met haar rugsak nog vasgegord inmekaargesak het. Haar bene is die ene skrape en modder, haar hare hang in sweterige slierte om haar gesig en dié spreek van ’n uitpu
Weg8 min read
’n Sagter benadering
Die lees van die woord “wildernis” vuur in baie stappers se gemoed ’n noodfakkel af. Hulle hou van stap en buite wees, maar soek sekere geriefies: ’n hut, spoeltoilet, gemerkte roetes… daai soort ding. Dit skep die verwagting dat jy deur digte plante

Related