Weg!

BRIEWE

’n Aussiesonsondergang

Ek en my vrou, Sheila, het onlangs vakansie gehou op North Stradbroke Island naby Brisbane. Ons dogter, Melanie, en haar gesin het na Australië geëmigreer en ons gaan kuier gereeld. Ek het die foto met my Canon 60D-kamera en 18-200 mm-lens geneem en het dit net effens ge-“crop”.

Ons sien elke maand uit na die nuwe uitgawe van Weg en geniet dit baie. Ek hou van natuurfotografie en leer baie uit julle fotografie-afdeling.

DERRICK THECK, Fourways

See van liggies

Ek het jare gelede reeds opgemerk dat die see soms blouerig gloei waar die branders breek. Toe die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Stap Hier
In die Langeberg buite Swellendam hou die sogenaamde uurkoppe oor die dorp wag. Dié vier prominente kruine – Tienuur-, Elfuur-, Twaalf- en Eenuurkop – reik almal tussen 1 100 m en 1 450 m die lug in. Volgens oorlewering het transportryers wat met vra
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en
Weg12 min read
Ver In Die Wêreld
Party mense glo in liefde met die eerste oogopslag, maar dit is nie juis die geval met St. Helena-eiland nie. Dis ’n vulkaniese knoets in die middel van die wye Atlantiese Oseaan, skaars 16 km lank en 8 km breed. “Dis nie ’n aantreklike plek nie. Dit

Related