Rapport

In die Karoo se korbeelkastele

Van horison tot horison, ysterklipkoppie tot ysterklipkoppie, in en om Carnarvon, Loxton, Williston en Fraserburg, op die vlaktes van die Karoo-plato noord van die Nuweveldberge staan die korbeelhuise van die destydse pionier-veeboere op die droë landskap.

Die pioniers wat in dié ru igloes van klip – wat waarskynlik êrens tussen 1825 en 1875 gebou is (alhoewel niemand vir seker kan sê nie) – gebly het, het hul eie manier van lewe in afsondering gehad. Water was min, hout was skaars, leiklip was volop en die son was fel.

Tog het die pioniers vindingrykheid aan die dag gelê om hul byekorfhuise te bou en die beste te maak van ’n eensame bestaan in ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
ANC Swaai Om Oor Verdagte Lede
Presies agt weke nadat pres. Cyril Ramaphosa aangekondig het ANC-lede wat aangekla is van korrupsie mag vir geen regeringspos oorweeg word nie, het die party dié besluit herroep. Groot opwinding het geheers toe Ramaphosa op Maandag 31 Augustus in ’n
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related