Huisgenoot

BEROEMD – OOR SY SKOKDADE

WILDE tiere, poligamie, ’n huurmoord en ’n spul karakters wat so verbysterend vreemd is, jy kan jou oë nie glo nie. Dís die bestanddele van die skokdokumentêr wat die wêreld tydens die inperking aan die gons het.

Ons praat natuurlik van Tiger King: Murder, Mayhem and Madness, die nuwe Netflix-reeks met Joe MaldonadoPassage – bekend as Joe Exotic – die spilpunt waarom die bisarre gebeure draai.

Dié eienaar van ’n privaat dieretuin met sy mullet-haarstyl, vuil mond en vuurwapen trou oënskynlik met die een man ná die ander, gee voor hy’s ’n wafferse countrysanger en koester selfs die ambisie om eendag die president van Amerika te word.

Voeg daarby sy opvlieënde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related