SARIE

Laaste sê

Een van die vreugdes van my beroep as letterkundige is om met kreatiewe mense in aanraking te kom. Daar is min dinge wat my so opgewonde maak as iemand wat met verbluffende talent en waagmoed iets doen wat só opwindend is, dit voel asof die aarde nuut gebore word. Groot respek het ek vir hierdie begaafde siele.

Maak nooit die fout om te dink dat dit net kunstenaars, het ’n nuwe spreekwoord geword. Ek het ’n vriendin wat in die Klein-Karoo boer. Man, hierdie boervrou is ’n meesterlike planmaker! Die maniere waarop sy jakkalse weghou van haar lammers (met ’n radio wat heelnag lekker wilde musiek maak), die plan wat sy bedink het om lammers te laat drink aan bokooie wat hul kinders weggegooi het, selfs hoe sy water opdraand kan laat vloei om haar tuin nat te lei, dit is alles net te wonderlik. Dít is hoe ons ons kinders moet grootmaak, met die uitdaging om nuut en opwindend te dink, buite die spreekwoordelike boks.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Modedinge
Loopplankfoto’s Getty Images, produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel ■
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer

Related