Huisgenoot

ONS KOMPLEKSLEWE TYDENS DIE INPERKING

Hierdie LEWE

Gewone mense in hul eie woorde

JOY STARK (74), GEBOUBESTUURDER

‘EK HET my man en seun binne maande van mekaar verloor en toe hierdie werk gekry om my besig te hou. Nou help dit weer om my mind van dinge af te kry – soos dat ek dalk die virus kan optel …

Ek probeer om goed te wees en die regte ding te doen. Ek het pas 67 beanies klaar gebrei vir Mandeladag. Dit gaan binnekort deur ’n pediater wat in ons gebou bly, versprei word. Brei is ’n groot passie van my. Veral nou.

Ons werk hier by op die oomblik. Ons was eens 11 wat saam na die gebou omgesien het. Ek woon hier; daarom is ek nog op my pos. Ons het dié wat van die huis af moet inkom af gegee tot die 16de April as die hopelik verby is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi
Huisgenoot2 min read
Die Sangeres Nana Mouskouri
TOE die Tweede Wêreldoorlog se bomme in 1941 op Athene begin val, het ’n sewejarige kind begin sing. En aangehou sing, selfs tydens die Duitse besetting toe mense in die strate tereggestel is en haar gesin paddas en slakke moes eet om te oorleef. “Ek
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related