Weg! Ry & Sleep

Ryk en romerig

PAASFUDGE

Maklik in die mikrogolf

Dié speelse lekkerny wat met sjokoladepaaseiertjies versier word, is die perfekte bederf oor Paasnaweek – vir jonk én oud.

Jy benodig

(maak 16 blokkies)

2 koppies strooisuiker
1 blik (385 g) kondensmelk
½ koppie sagte botter
1 teelepel vanieljegeursel
½ koppie spikkelsjokolade-eiers (speckled eggs)
½ koppie sjokolade-grondboontjiebolletjies (of sjokolademoutbolletjies soos Chuckles)

Só maak jy

1 Gooi die suiker, kondensmelk en botter in ’n diep mikrogolfbestande mengbak. Roer alles deur en smelt die mengsel vir 2 minute op Hoog in die mikrogolfoond. Haal die bak uit die mikrogolf en roer weer die beslag tot glad.

2 Kook nou die mengsel vyf keer vir 2 minute op ’n slag (dus altesame 10 minute) of tot die fudge ’n mooi karamelkleur het. Die sterkte van jou mikrogolfoond kan die kooktyd beinvloed – as jou fudge dus nog effens lig lyk, kook dit vir nóg 2 minute.

die kleur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep2 min read
Eenvoud Wen
Toyota het sy IMV 0-konsepvoertuig in Desember 2022 bekend gestel, en op daardie geleentheid het Akio Toyoda, Toyota se huidige voorsitter en kleinkind van Toyota-motors se stigter, Kiichiro Toyoda, gesê hierdie bakkie is die vergestalting van Toyota
Weg: Ry & Sleep3 min read
Gebou Soos ’n Tenk
Great Wall Motor – of dan GWM – vier vanjaar sy 17de bestaansjaar in Suid-Afrika. Dié private maatskappy is die grootste vervaardiger van bakkies en sportnutsvoertuie in China en wys behoorlik sy staal teen voertuigvervaardigers soos BAIC en Chery wa
Weg: Ry & Sleep3 min read
Waar Gaan Die Tyd Heen?
Dit verstom my al hoe meer hoe vinnig die tyd deesdae verbyflits. Is dit net ek of het ons net nou die dag nog vir mekaar ’n voorspoedige nuwe jaar toegewens? Nou is die eerste amptelike blaaskans vir die jaar al op ons... As jy slim was en ’n bietji

Related