’n Les geleer uit die pes . . .
Apr 05, 2020
5 minutes
FOTO’S: LORAINE MARITZ
Die besluit was ’n geweldige opoffering.
Omring deur die groen golwende heuwels van ’n idilliese Engelse landskap lê die sewe grafte. ’n Rowwe klipmuur, wat in die vorm van ’n hart gebou is, omring dit. Daar is ses grafstene en ’n graf met ’n plat klip daarop. Die inskripsie op die klip lees:
John Hancock, sen., Buried August 7, 1666
Remember man
As thou goest by,
As thou art now,
Even once was I;
As I doe now
So must thou lie,
Remember man
That thou must die.
Op die ander grafstene is die name:
Elizabeth Hancock, Buried Aug. 3, 1666
John Hancock, Buried Aug. 3, 1666
Oner Hancock, Buried Aug. 7, 1666
William Hancock, Buried Aug. 7, 1666
Alice Hancock, Buried Aug. 9, 1666
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days