Kuier

GEVANGENE VAN VELSIEKTE

Sorgvrye kinderdae is nie iets wat Cherish Adams (8) van Ravensmead in die noordelike voorstede van Kaapstad ken nie.

Enkele dae ná haar geboorte is Cherish gediagnoseer met epidermolysis bullosa dystrophica. Dit is ’n baie seldsame velsiekte wat slegs een uit elke 50 000 mense aantas. Dit is gewoonlik oorerflik en daar is geen geneesmiddel of behandeling nie. Kinders met dié siekte word“butterfly children”genoem omdat hul velletjies letterlik so sag en broos soos ’n skoenlapper s’n is.

Enige seerplekkie, of selfs as jy oor die vel vryf of krap, of as dit net te warm kry, veroorsaak dit ’n enorme blaas.

Cherish se ma, Ellouise (39), vertel haar man, Jacques (53), het eerste opgelet iets is fout toe Cherish net twee dae oud was.

“Toe ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related