Vrouekeur

Vryheid

Soos byna elke ander oggend wanneer Zander Carelse wakker skrik, neem dit hom ’n wyle om tot verhaal te kom. Nee, hy droom nie. Hy is in die tronk. Dis dag 2 993. Nog 657 om te gaan. Hy tel die dae sodat hy nie daardeur verpletter word nie.

In die verte hoor hy die gedrup van water wat uit ’n ou pyp lek. In die lig van ’n flikkerende gloeilamp buite die sel maak hy die bekende vier mure om hom uit. Hoop, herinner hy homself, is wanhoop wat nog ’n dag uithou. En dít is ’n keuse wat hy elke dag opnuut moet maak.

Doelgerig rol hy van die dun matras af en kom regop langs sy bed te staan met sy voete effens uitmekaar. Hy buig af en plaas sy hande op die vloer, arms en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
DÍS hul GEHEIM!
Dié sangeres en voormalige Boer soek ’n vrouaanbieder Leah glo aan ’n goeie sonroom. “Ek het nooit besef hoe belangrik dit is om elke dag sonskerm te dra nie, maar ek het dit sommer vinnig by my roetine ingepas en daar gaan nie ’n dag verby wat ek ni
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur1 min read
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege

Related