Versorgingsoord sluit ná verslag
Mar 01, 2020
3 minutes
Julian Jansen
FOTO: FACEBOOK
FOTO: FACEBOOK
D it sou “geldmors” wees om ’n 86-jarige alzheimerlyer met druksere dokter toe te neem, daarom het die eienaar van ’n ongeregistreerde versorgingsoord die weefsel self weggesny en met peroksied behandel.
Die eienaar, Bronwen Thiart, het ook ’n ander pasiënt se morfien aan Hester (Babsie) Blignaut toegedien. Thiart se hond het op die bed gespring en aan Blignaut se wonde geruik.
So sê Susan Bartholomew, wat haar “geweldig getraumatiseerde” ma op 29 Augustus verlede
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days