Finweek - Afrikaans

V&A: Die geheim? Belê in jou passie

toe Mandla Sibeko in die laat 1990’s ’n tiener was, was hy lid van die JohannesburgseJuniorStadsraad – ’n nie-regeringsorganisasie sonder winsbejag wat bestaan het uit ongeveer 70 jong leiers wat van verskillende hoërskole in en om die stad afkomstig was. Hul hooffokus was om probleme wat die jeug daagliks in die gesig staar, te indentifiseer en op te los.

Die Junior Stadsraad het destyds op die gewilde geselsprogram van Felicia Mabuza-Suttle verskyn waar hulle gevra is wat hulle wou wees as hul eendag groot is. Sibeko het sonderweifeling geantwoord dat hy eendag “ ’n sakeman” wou wees.

Sibeko het voet by stuk gehou.

Sy beheermaatskappy, Seed Capital Investments, wat ongeveer tien jaar gelede gevestig is, beoog om langtermynbeleggings in klein ondernemings te doen en om hulle te laat groei sodat hulle leiers in hul sektore word. Een van hierdie ondernemings was byvoorbeeld een van die eerste Pick n Pay-winkels in Soweto in 2008.

Twee jaar later, in 2010, het Sibeko erkenning gekry vanThe Forum

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans3 min read
Tegno-oplewing oorweldig Fed-bateplanne
internasionale markte is blykbaar nie gepla oor die Amerikaanse Federale Reserweraad (Fed) se besluit om te begin met die vermindering van sy bateaankope in November nie, in skerp teenstelling met die styging in effekteopbrengs in 2013 ná die Fed die
Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo

Related