Weg! Platteland

Lekker is ’n laatontbyt lank

April se eiers

Moenie skrik vir die ansjovis óf roosmaryn nie – hierdie ryk resep uit April Bloomfield se boek A Girl and her Pig verhef die nederige eier-vir-ontbyt tot ’n lekkerte wat jou gaste nie gou sal vergeet nie. Ryk en lékker!

Genoeg vir 4

Bereidingstyd 15 minute

Gaarmaaktyd 20 minute

JY BENODIG

2 eetlepels (30 ml) botter plus ekstra om te smeer
1-2 knoffelhuisies
1 teelepel (5 ml) vars roosmarynblaartjies
3 ansjovisfilette, fyngekap
6 eetlepels (90 ml) dik room
½ teelepel (2,5 ml) fyngerasperde suurlemoenskil
4 eiers
4 knippies droë brandrissievlokkies
4 knippies soutvlokkies
4 teelepels (20 ml) crème fraîche of roomkaas

SÓ MAAK JY

Verhit die oond tot 200 ºC en smeer vier ramekinbakkies met botter. Kap die knoffel en roosmarynblaartjies saam tot dit baie fyn is. Verhit ’n pan oor matige

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
Vertel Ons
Onlangs speel my seun sy eerste hoërskoolrugbywedstryd by my ou skool. Vroegoggend durf ons die pad Somerset-Oos toe aan. Wanneer ons bo-op die Olifantskoppas kom, lê die Karoo soos ’n oop granaat voor ons. Al verskil is dat dit dor en bruingeskroei
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi
Weg: Platteland4 min read
Die Berge In…
Dit is middel Desember op ’n klein kusdorpie in die Tuinroete. Ouma en Oupa sit op die stoep. Te salig. Die man is stil; die vrou praat baie. Die man en die voël luister nie altyd nie, omdat hulle weet wat die vrou gaan sê nog voor sy dit sê. Hulle n

Related