Weg! Platteland

Ontmoet die mense

Janet en Edward Oberholster

Afgetree

Dit voel effens vreemd as jy in Die Ketel-koffiewinkel sit en Janet begin in suiwer Engels met jou gesels. Dis die laaste ding wat jy op Vosburg verwag. “Ons is nou al van 2000 af hier en ek kan steeds nie Afrikaans praat nie,” sê sy. “Ek ken net die basics, dinge soos, ‘daar is niks’ of ‘vat dit’. Ek verstaan dit darem al beter. Ek sê altyd vir die mense ‘talk to me small’.”

Janet en haar man, Edward, het albei in Zimbabwe grootgeword en is basies die somtotaal van die Engels wat jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou
Weg: Platteland9 min read
Ons Gaan Terug plaas Toe!
In ’n fraai vallei tussen Ngodwana en Waterval-Boven, omtrent 15km suidwes van die Sappi Ngodwanapapiermeule, draai jy van die besige N4 af en mik noord oor die Elandsrivier na die voet van ’n berg. Dit is hier waar jy Dombeya – ’n plaas en kwekery –

Related