Weg! Platteland

Sielskos vir ’n stadskind

Ek het in die Plattelandgrootgeword – in Rustenburg, Noordwes, om presies te wees – en was altyd mal daaroor om in die tuin te baljaar. My ouers en grootouers was ywerige groentetuinmakers en ek onthou goed watter heerlik sappige, skeloranje wortels ons uitgetrek het in my oupa se tuin op Bronkhorstspruit. My ma het hoenders in die tuin gehad en ek het vele herinneringe van vrypostige hane wat my daar rondjaag.

Vandag is ek ’n rekenmeester en belastingkonsultant met ’n meestersgraad in belasting. Die afgelope 24 jaar al doen ek konsultasiewerk saam met my man en sakevennoot, Kobus. Ons praktyk is by ons huis in Waterkloof, Pretoria. Ons kinders het ’n paar jaar gelede die nes verlaat en nou woon ons baie gelukkig saam met ons twee honde, Mika (’n labrador) en Snowy (’n malteserkruising). Ons kinders het dieselfde liefde as ek vir kosmaak, bak en tuinwerk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
Vertel Ons
Onlangs speel my seun sy eerste hoërskoolrugbywedstryd by my ou skool. Vroegoggend durf ons die pad Somerset-Oos toe aan. Wanneer ons bo-op die Olifantskoppas kom, lê die Karoo soos ’n oop granaat voor ons. Al verskil is dat dit dor en bruingeskroei
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi
Weg: Platteland4 min read
Die Berge In…
Dit is middel Desember op ’n klein kusdorpie in die Tuinroete. Ouma en Oupa sit op die stoep. Te salig. Die man is stil; die vrou praat baie. Die man en die voël luister nie altyd nie, omdat hulle weet wat die vrou gaan sê nog voor sy dit sê. Hulle n

Related