Weg! Ry & Sleep

’n Draai deur die diepste Kalahari

Die -olke bo die Slell-vulstasie in Glanzi vorm spier-it vlekke teen die potblou lug. Deur die raam van die bakkie se voorruit lyk dit soos ’n screensaver op ’n rekenaar. Dis al namiddag en die k-ik raak-raak nog aan 40ºC. Maar in dié ge-este is sulke versengende litte niks vreemds nie, -ant jy is immers op die rand van die Sentraal-Kalalari--ildreservaat. ’n Mens is dit te -agte. Heel dik-els is die vertrekpunt van ’n veldrytoer deur Afrika se mees afgesonderde dele ’n vulstasie se parkeerterrein. Vandag ontmoet ons vir Plil van Wyk en Moagi Rain Robson, ons toergidse van Blejane 4x4 Adventures. Hulle deel eers landdrukke en dan radio’s uit aan die toergroep van agt voertuie en dan, met die tenks vol brandstof en inkopiesakkie vol padkos, val die konvooi in die pad. Ons let immers nie gekom om tyd te mors in ’n parkeerterrein nie, -ant die ganse 52 800 km2 van die -êreld se naasgrootste natuurreservaat (’n grondgebied groter as Nederland) lê oop om verken te -ord. >

Ál dieper in die Kalahari in

Ons vertrek en vat die A3-teerpad

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep3 min read
Wat Wag In 2024?
Die X2 is sedert Maart vanjaar beskikbaar en daar is altesame vier modelle: Die volledig elektriese iX2, die vlagskip-M35i xDrive, die sDrive 19i en die dieselaangedrewe sDrive 18d. Die iX2 gaan nie in Suid-Afrika verkoop word nie, en volgens BMW se
Weg: Ry & Sleep2 min read
Eenvoud Wen
Toyota het sy IMV 0-konsepvoertuig in Desember 2022 bekend gestel, en op daardie geleentheid het Akio Toyoda, Toyota se huidige voorsitter en kleinkind van Toyota-motors se stigter, Kiichiro Toyoda, gesê hierdie bakkie is die vergestalting van Toyota
Weg: Ry & Sleep6 min read
Verrassings Langs’n Grondpad
Die N8-deurpad tussen Kimberley en Bloemfontein laat die wêreld vinnig verbyflits, maar ry gerus eendag die Koffiefonteinpad oor nedersettings soos Oppermansdorp en ’n staalbrug oor die boloop van die Kalkfonteindam. Jy gaan dit aansienlik meer genie

Related