SARIE KOS

Tafelstories

Dit was op ’n sonnige middag in 1995 toe my ma – vars perm, lippe rooi geverf – haar in die middel van ’n Tupperware-teepartytjie iewers in ’n woonbuurt bevind. Dit was hiér, met hoop in haar hart en kontant in haar handsak, waar sy aansoek gedoen het om ’n bestelling te plaas by die Tupperware-agent. (“Jy kan nie sommer net in ’n winkel wil instap en die ding koop nie – wie dink jy is jy?”)

So, tien lang dae, nege slapelose nagte en een huis-inspeksie later, is daar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Hoor Gou
Die ouderdom van (waarskynlik) die wêreld se oudste blikkie sjokolade. Dis in 1902 aan ’n skoolmeisie geskenk ter viering van die kroning van Edward VII, koningin Victoria se seun. Die lekkergoed, wat meer as ’n eeu onaangeraak gebly het, gaan nou op
SARIE KOS6 min read
Stádige Kos, Vinnig-vinnig
● Wenke vir jou drukkoker● Só werk die tegnologie● 6 resepte met goedkoper vleissnitte Hierdie bredie gaan almal aan jou tafel beïndruk. Dis bekostigbaar met groot smake. Sit voor met basiliekruidpesto om deur die ryk sous te sny. GENOEG VIR 8 ●
SARIE KOS6 min read
TEE SAAM MET Ma!
● Brosbrood ● Lepels vol rooibos-crème brûlée ● Karamel-wortelkoek ● Amandel-en-framboos-financiers ● Sjokoladewafels ● Slim tafeldek-idees geïnspireer deur rooibos ● Hoekom is rooibostee goed vir ons?● Soet peusel-spyskaart vir Moedersdag Die pe

Related