Weg!

BRIEF UIT Windhoek

Ek vermoed om ’n troue te hou sonder ’n dansbaan, is nie eens so erg nie. Ja, ’n pap wiel is soos ’n vlieg in ’n bierglas – dis iets wat jou onmiddellike aandag vereis. Veel erger nog: ’n Pap wiel in die middel van die dag, in die middel van ’n lang stuk grondpad, in die middel van Namibië.

Teen die einde van verlede jaar reis ek en my oupa, ’n geoloog, na die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg1 min read
Weg!
Stapgids REDAKTEUR: WEG PIERRE STEYNREDAKTEUR: WEG STAPGIDS 2024 SOPHIA VAN TAAKKUNSHOOF LYNNE FRASERTEKSREDAKTEUR VANIA JOOSTE MEDIA24 UITVOERENDE HOOF: MEDIA24 ISHMET DAVIDSONHOOFBESTUURDER: LEEFSTYL MINETTE FERREIRA UITGEWERSPAN FINANSIËLE BESTU
Weg3 min read
Mooi Van Lelikheid!
Hiënas lyk nogal soos honde, maar hulle is nie honde nie; hulle naaste familie is dwergmuishonde en sivetkatte. Die voorste twee bene is langer as die agterbene, wat maak dat ’n hiëna se skouers hoër is as sy stuitjie en sy rug skuins na agter afloop
Weg6 min read
’n Kuier By Die Kokerbome
Augustus het al hoeveel keer probeer om lente te wees. Maar sy is deur die winter grootgemaak en sal nie sommer van haar koue, winderige gewoontes ontslae kan raak nie. Daarom staan ek en vriend Japie Kruger vanoggend steeds om die roosterkoekvuur by

Related Books & Audiobooks