Vrouekeur

Oom Terpentyn

Oom Terpentyn se regte naam is oom Tienie, maar omdat hy so kort van draad is, het Toeks hom só gedoop.

“Hy’s nes die steeks donkie wat my pa op die plaas aangehou het. Ons het as kinders ’n blertsie terpentyn onder sy stert gesmeer wat vir ’n halfuur lank meer lewe in hom geblaas het as wat enige merrie ooit kon! Ons het streepsuiker gekry

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Besonderse BOLPLANTE
Affodille en tulpe is sekerlik van die mooiste bolplante wat daar is, maar mens moenie van hul families vergeet nie. Daar is talle bolplante, veral ons inheemse spesies, wat op ’n plekkie in tuine wag. Die veranderinge wat herfs aan die natuur bring
Vrouekeur6 min read
Ons Eendag
Die geweld kom vinnig en warm van agter af, pluk my vingers tussen joune uit en slinger my deur die lug. Daar is geen klank nie. Ek voel my hart teen my ribbes hamer. Ek voel die hitte van agter af om my vou. Dit gebeur stadig. Ek sien my skaduwee oo
Vrouekeur1 min read
Fotoblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Lewendige, opgewekte dansklanke OPLOSSING – Opskopmusiek

Related