Huisgenoot

Nuut op die rakke

IMPOSSIBLE SKIES: LIFE WITH MY BROTHER, THE ARTIST WALTER MEYER

Deur FRANS MEYER

Melinda Ferguson Books (R275*)

Watter soort boek is dit dié? Dis ’n man se hulde aan sy geliefde ouboet, ’n begaafde skilder wie se alkoholisme bygedra het tot sy te vroeë dood op 52. Frans dra dan ook die boek op aan Walter, “’n broer sonder weerga, vir 49 jaar van liefde en vriendskap’’.

Walter Meyer (1965-2017) word steeds beskou as een van die voorste skilders van Suid-Afrikaanse landskappe. Hy kon die lug vasvang soos min ander. Frans skryf hoe die ongelooflike kleure en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related