Huisgenoot

SKOOT OP SKOOT IN DIE MOOT

EENMAAL, nie so lank gelede nie, was Môregloed net so ’n rustige, vreedsame buurt soos wat die naam beloof.

Maar dit was voor ’n naamlose skieter losgetrek en die gekletter van glas wat aan skerwe spat, die gedawer van ysterballetjies op sinkdakke en die gille van verskrikte inwoners die stilte wreed kom versteur het.

“Ons noem hom die skieter van Môregloed – ’n ongure karakter wat op ongereelde tye ’n kettie gebruik om ysterballetjies op die huise te laat neerreën. Dan sneuwel glasruite, potplanthouers en sinkdakke. Die arme honde hardloop verwilderd die strate in,” sê André le Roux, ’n pastoor van dié boomryke buurt in die Pretoriase Moot.

Dié kwajong se streke sorg vir sonde met die bure op sy ergste – behalwe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related