Vrouekeur

HOU HIERDIE MEISIE DOP

Dit verg nie veel van ’n musikale oor om te hoor dié meisiekind het uitsonderlike sangtalent nie. Vandat sy vier jaar oud is, bekoor sy oud en jonk met haar stem, wat toe reeds as besonders beskryf is.

Verlede jaar het Bianca Solomons Talent Africa gewen toe sy die paneel van beoordelaars hoendervleis laat kry het met haar weergawe van O mio babbino caro, ’n aria wat in 1918 deur Giacomo Puccini vir die opera Gianni Schicchi gekomponeer is.

Tuis het sy en haar ma, Ellen Fouché (57), dit nie breed nie en dit gaan swaar met Ellen, wat aan motorneuronsiekte (MS) ly, se gesondheid. Maar Bianca sê sy sou niks aan haar lewe wou verander nie. Dié ontluikende operasangeres ken verwerping van die vrou wat veronderstel was om haar ma te wees. Maar sy weet ook wat dit is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur3 min read
Besonderse BOLPLANTE
Affodille en tulpe is sekerlik van die mooiste bolplante wat daar is, maar mens moenie van hul families vergeet nie. Daar is talle bolplante, veral ons inheemse spesies, wat op ’n plekkie in tuine wag. Die veranderinge wat herfs aan die natuur bring
Vrouekeur6 min read
Roep Van Die Uil
Dit is die oomblik van waarheid, weet Linda so deur haar paniek. As sy wil vlug voordat die persoon agter die gordyn uitkom, moet sy nóú, of anders … Sy pluk die gordyn opsy, die blompot gereed om mee te slaan. Dis ’n seun wat net so verskrik lyk as

Related