Vrouekeur

Min dinge INTIMIDEER HAAR

Vanes-Mari vra uitasem om verskoning omdat sy ’n paar minute laat is vir ons onderhoud. “Ek’s nooit ooit laat nie, die een ding van ’n sportpersoon,” sê die sportvrou en TV-aanbieder, “jy respekteer tyd. Maar my liewe, dierbare man het besluit daar moet nou opgraderings by die huis gedoen word.

“Matthew moes vanoggend vroeg ingaan werk toe en toe moet ek vir die bouers staan en wag,” verduidelik sy. Haar liewe, dierbare man is natuurlik niemand anders nie as Matthew Proudfoot, die Bokke se assistent-afrigter.

Ons gesels net ’n paar weke ná die Rugbywêreldbeker en die land is steeds, die uwe inkluis, duiselig van blydskap, verbasing, dankbaarheid, elke denkbare byvoeglike naamwoord onder die son. Ek wil onmiddellik alles weet.

“Ja,” beaam sy, “my man kry deesdae meer aandag in die publiek, maar tuis moet hy steeds sy eie koffie maak,” sê sy kamma streng.

Vanes-Mari het nie net wat tans op kykNET & Kie vertoon word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Fotoblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Lewendige, opgewekte dansklanke OPLOSSING – Opskopmusiek
Vrouekeur3 min read
OPPINOOT Met
Lance James Liebenberg, geliefd bekend as die “Big Daddy” van countrymusiek, was kindertyd saam met Min Shaw my helde en gewildste sangpaar. Ek onthou die fliek Danie Bosman (met Min Shaw en Franz Marx, wat met Lance se sangstem gesing het) en die ro
Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.

Related