Huisgenoot

MY NUWE HOOFSTUK NÁ DIE SEER

HY WAS een van die onvergeetlike gesigte langs die veld toe die Springbokke die Engelse Rose in die Wêreldbekerrugbytoernooi in Japan in die stof laat byt het. Groot van postuur en gees het die assistentafrigter, Matt Proudfoot, ’n onontbeerlike rol in die oorwinning daar in die Verre Ooste gespeel.

Dit is vandag vier jaar later. Hy is steeds die sesvoetreus met ’n passie vir rugby, maar Matt (51) se wêreld lyk anders.

Ná drie jaar as afrigter vir die Engelse span is hy terug in Suid-Afrika, maar waar hy voorheen saam met sy vrou, Vanes-Mari du Toit (33), in ’n huis gewoon het, is hy nou alleen en woon hy in ’n gastehuis.

Matt en die gewese Protea-netbalspeler was een van Suid-Afrika se bekendste sportpare, en dit was vir aanhangers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related